Kom maak ’n draai by Swartland Paultry Factory Shop en Henk's Vleismark in Bokomoweg 30 vir ons “Bulk Savings”! Van 20 tot 25 Oktober spaar jy groot — solank voorraad hou! Bestel op WhatsApp by 084 552 2225, of bel 022 482 1511 of 022 482 3948. Kekkel en Kraai — van die plaas na die tafel! Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer.
Kom maak ’n draai by Swartland Paultry Factory Shop en Henk's Vleismark in Bokomoweg 30 vir ons “Bulk Savings”! Van 20 tot 25 Oktober spaar [...]
DIS BASAARTYD IN DIE SWARTLAND – EN JY IS GENOOI! Die geur van varsgebakte pannekoek, 'n lekker koppie koffie, vrolike kinderstemme en bekende gesigte wat mekaar tussen die tafels raakloop! 𝐒𝐚𝐭𝐞𝐫𝐝𝐚𝐠 𝟐𝟒 𝐎𝐤𝐭𝐨𝐛𝐞𝐫 𝐢𝐬 𝐝𝐢𝐭 𝐰𝐞𝐞𝐫 𝐬𝐮𝐥𝐤𝐞 𝐭𝐲𝐝 𝐛𝐲 𝐍𝐆 𝐆𝐞𝐦𝐞𝐞𝐧𝐭𝐞 𝐒𝐰𝐚𝐫𝐭𝐥𝐚𝐧𝐝-𝐍𝐨𝐨𝐫𝐝 (𝟒𝟎 𝐁𝐞𝐫𝐠𝐳𝐢𝐜𝐡𝐭 𝐒𝐭𝐫𝐚𝐚𝐭, 𝐌𝐚𝐥𝐦𝐞𝐬𝐛𝐮𝐫𝐲)! 𝐎𝐧𝐬 𝐬𝐩𝐫𝐢𝐧𝐠 𝐬𝐭𝐢𝐩𝐭𝐞𝐥𝐢𝐤 𝐨𝐦 𝟎𝟖:𝟒𝟓 𝐰𝐞𝐠! Moenie dit misloop nie. Sien jou daar!.
DIS BASAARTYD IN DIE SWARTLAND – EN JY IS GENOOI! Die geur van varsgebakte pannekoek, 'n lekker koppie koffie, vrolike kinderstemme en bekende gesigte [...]
Sondag 25 Oktober is dit die Dassenberg Breakfast Run! Vertrek om nege-uur vanaf McDonald’s N1 City en ry saam na De Werf Farmstall. Bring ’n donasie vir die Dassenberg Rescue Centre en help ’n dier in nood. Bring jou bike, bring ’n vriend — en maak ’n verskil!
Sondag 25 Oktober is dit die Dassenberg Breakfast Run! Vertrek om nege-uur vanaf McDonald’s N1 City en ry saam na De Werf Farmstall. Bring ’n [...]
Wynliefhebber, kom geniet Wines of Wolseley op Donderdag 29 Oktober, van ses tot tien saans by Mountain Ridge Winery! Wynproe, lekker kos, musiek en kuier wag op jou. Kaartjies kos R325 per persoon, of R2 340 vir ’n tafel van agt. Bespreek by Webtickets — plek is beperk! Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer
Wynliefhebber, kom geniet Wines of Wolseley op Donderdag 29 Oktober, van ses tot tien saans by Mountain Ridge Winery! Wynproe, lekker kos, musiek en [...]
Maak jou reg vir ’n heerlike aand vol lag, lekker wyn, goeie geselskap en ’n bietjie gesonde bingo-kompetisie — op 30 Oktober by Swartland Wynkelder! Vir R320 per paartjie kry jy en jou bingo-maat ’n heerlike kaasbord én ’n gratis bottel wyn om saam te geniet. Alkohol is slegs vir persone van 18 jaar en ouer. Bingo-kaartjies kos net R10 elk, en die wenner vat die hele pot per rondte! Plek is beperk! Kry jou bingo-maat en bespreek nou by [email protected], of bel 022 482 1134. Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer.
Maak jou reg vir ’n heerlike aand vol lag, lekker wyn, goeie geselskap en ’n bietjie gesonde bingo-kompetisie — op 30 Oktober by Swartland Wynkelder! [...]
Van elektriese drade en stroombrekers tot DB’s en al die res — Omega het wat jy nodig het. Of jy nou ’n electrician is, of sommer net ’n lekkatrician — goeie diens en uitstekende pryse wag op jou. Soek Omega Electrical op Google Maps, of kom maak ’n draai by Piet Retiefstraat 26, Malmesbury. Omega Electrical Malmesbury — van Alfa tot Omega! Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer.
Van Alfa tot Omega — vir elektriese benodigdhede is daar eintlik net één naam: Omega Electrical Malmesbury! Van elektriese drade en stroombrekers tot DB’s en [...]
Wen ’n droomvakansie vir twee na Mauritius met Rototank! Dink net: sonnige strande, kristalhelder water en onvergeetlike oomblikke — Rototank maak dit moontlik! Besoek eenvoudig jou plaaslike Rototank-tak of koop aanlyn, en JY kan hierdie ongelooflike wegbreek vir twee wen! Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer.
Wen ’n droomvakansie vir twee na Mauritius met Rototank! Dink net: sonnige strande, kristalhelder water en onvergeetlike oomblikke — Rototank maak dit moontlik! Besoek eenvoudig [...]
Waar is dit lekker? By die Langs die Bos-mark! Kom maak elke Saterdag van halfnege tot eenuur ’n draai by die Voortrekkersaal in Baroccastraat, Malmesbury. Dis jou eenstopbestemming vir heerlike smulkos, lekkernye, unieke handgemaakte geskenke en nog baie meer! Bring jou geliefdes saam en kom geniet die geure, geselskap en lekker atmosfeer. Ons sien jou daar! Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer.
Waar is dit lekker? By die Langs die Bos-mark! Kom maak elke Saterdag van halfnege tot eenuur ’n draai by die Voortrekkersaal in Baroccastraat, Malmesbury. [...]
MORE THAN JUST A MARKET… IT'S A MOORREESBURG KIND OF MORNING! Fresh goodies, local talent, handmade treasures and lekker market vibes — all in one place! Join us Saturday on the 31st of October at De Stal Restaurant and Coffee Bar for our morning market, starting from 09:00 till 13:00. Tag your market buddy!
MORE THAN JUST A MARKET… IT'S A MOORREESBURG KIND OF MORNING! Fresh goodies, local talent, handmade treasures and lekker market vibes — all in one [...]
Things are about to get SMOKIN’ at Blake Family Wines! We're firing up the smoker for our very first Summer Sunday Smoke Session, and trust us, this is one lekker West Coast feast you don't want to miss! Great wine, amazing company and a proper Sunday feast! 1 November | R350 pp | Glass of Rooipan on arrival | Limited seats available! Bookings are essential! Call 022 451 2701 or WhatsApp 081 271 3033. Remember, your seat is only yours once you've booked AND paid!
Things are about to get SMOKIN’ at Blake Family Wines! We're firing up the smoker for our very first Summer Sunday Smoke Session, and trust [...]