WE PLAY WHAT WE WANT! ONS SPEEL WAT ONS WIL!

PerronFM 95.1 saai uit oor die Weskaap op 95.1 FM & oor die wêreld op www.perronfm.co.za .
Met ons fokus op Volwasse kontemporêre musiek, Landbou en Toerisme bring ons ook kort nuus brokkies.

Broadcasting across the Western Cape on 95.1 FM – PerronFM 95.1 can also be heard across the globe on www.perronfm.co.za . We play adult contemporary music and focus on Agriculture & Tourism with short news inserts.

ON AIR NOW

ON AIR NEXT

MESSAGE THE STUDIO

01Apr2022

JUNIE-JULIE 2022 - GROENKLOOF DIEREKLINIEK GRATIS TANDE ONDERSOEK VIR HONDE

NIEMAND HOU VAN SLEGTE ASEMS NIE – NIE EERS JOU BESTE VRIEND NIE. TANDE ONTSTEKING  KAN LEI TOT HART EN NIERVERSAKING BY HONDE. GROENKLOOF DIEREKLINIEK MALMESBURY, PIKETBERG EN RIEBEECK KASTEEL BIED GRATIS TANDE ONDERSOEKE EN KRY 10 % AFSLAG OP TANDE VERSORGING BY GROENKLOOF DIERKLINIEK TOT EINDE JULIE 2022. BESOEK GROENKLOOFDIEREKLINIEK.CO.ZA VIR KONTAK BESONDERHEDE OF BESOEK ONS EVENTS KALENDER BY PERRONFM.CO.ZA

At GROENKLOOF DIEREKLINIEK MALMESBURY, PIKETBERG EN RIEBEECK KASTEEL

Find out more...

01May2022
YZERFONTEIN

BLAKES FAMILY WINES - YZERFONTEIN - 1 STE DONDERDAG PENSIOENARIS DAG

BLAKE FAMILY WINES BRING ONS SPESIALE PENSIONARIS DAG ELKE 1STE DONDERDAG VAN DIE MAAND BY DIE KELDER IN YZERFONTEIN. PENSIOENARISSE KRY 10% AFSLAG OP ALLE WYN EN PIZZAS BY DIE KELDER OP DIé DAG. ONTHOU - ELKE 1STE DONDERDAG IS PENSIOENARIS DAG BY BLAKES FAMILY WINES IN YZERFONTEIN.

At BLAKES FAMILY WINES

Find out more...

31May2022
VOORTREKKER STR 55, DE BRON SENTRUM, MALMESBURY

MALMESBURY: HOU 'N MEISIE OP SKOOL PROJEK

PERRONFM ONDERSTEUN DIE ONDERIG VAN ONS TOEKOMSTIGE JEUG EN DAAROM PAK ONS DIE "HOU 'N MEISIE OP SKOOL"  PROJEK AAN. HIERMEE VRA ONS DIE GEMEENSKAP OM SANITêREWARE TE SKENK OM TE HELP OM N MEISIEKIND IN DIE SKOOL TE HOU. DONASIES KAN BY DE BRON WINKEL SENTRUM IN VOORTREKKER STR MALMESBURY INGEGEE WORD BY DIE ATELJEE LANGS DIE GROOT WIEL IN DIE SENTRUM. SKENKINGS KAN OOK BY DIE KANTORE VAN COASTLINE SOLAR IN YZERFONTEIN EN VREDENBRUG AFGELWER WORD. VIR MEER INLIGTING BESOEK PERRONFM.CO.ZA 

From 09:00 until 18:00

At PERRONFM

Find out more...

We Play What We Want / Ons Speel Wat Ons Wil

CONTACT INFO

Social Networks

PERRON MEDIA (PTY) LTD All rights reserved. No content from this website or any other content pertaining to PERRON FM or owned by PERRON FM, including but not limited to any artwork, the name PERRON FM, or any variation there of, may be used, reproduced, registered, or duplicated by any means, without the written consent of PERRON MEDIA (PTY) LTD. Unless you own or control the relevant rights in the material, you must not, republish material from our website (including republication on another website); sell, rent or sub-license material from our website; exploit material from our website for a commercial purpose; or redistribute material from our website, save to the extent expressly permitted by this notice.

Onmisbare Radio in die Weskaap op  95.1 FM

Copyright Perron Media © 2022
Design by DSNet