Die Black Friday bied Appliance World jou die vernaamste handelsname soos Rest Assured, Cloud 9, Samsung, Philips en Defy. Bederf jouself met kwaliteit bed en televisiestelle, groot en klein huishoudelike toestelle en vele meer! Perron FM saai regstreeks uit vanaf Appliance World se Langebaan winkel op Saterdag, 28 November vanaf 09:00 – 13:00. Kry ongelooflike Black Friday winskopies op Rest Assured, Cloud 9, Samsung, Philips en Defy. Appliance World – jou inkopie ervaring wag hier. B’s & V’s geld