promo calendar

While care has been taken to ensure that information contained on the Perron Fm website is true and correct at the time of publication, changes in circumstances after the time of publication may impact on the accuracy of this information. Perron Fm gives no warranty or assurance, and makes no representation as to the accuracy or reliability of any information or advice contained on the website, or that it is suitable for your intended use. Perron Fm recommends always confirming the details of the event with the organiser before booking events

 

01Apr2022
MALMESBURY

13 AUG 2022 – ACVV MALMESBURY VROUE OGGEND

OP 13 AUGUSTUS BIED DIE ACVV ‘N LEKKER SAAMLAG VROUE-OGGEND AAN SAAM MET DIE PRETPRATER ELSABE ALDRICH BY DIE MALMESBURY NK KERK NOORD GEMEENTE KERKSAAL. KAARTJIES KOS R200 EN SLUIT ‘N LIGTE ETE, KOFFIE, TEE EN SOETIGHEID IN. DIT BEGIN 10H00 EN KAARTJIES KAN BY DIE ACVV KANTOOR BESPREEK WORD OF BESOEK DIE PERRONFM EVENTS KALENDER VIR KONTAK BESONDERHEDE.

From 10H00 AM

At MALMESBURY NG KERK NOORD GEMEENTE

Find out more…

01May2022
MALMESBURY

AUGUSTUS VROUEMAAND BEDERF DEUR MALMESBURY MAKERS

BEDERF ‘N ROLMODEL VROU MET ‘N KRISMISROOS SE BLOU. SPESIAAL VIR VROUEMAAND ‘N BEDERFBOKS GEVUL MET ‘N UNIEKE KRISMISROOS KATOEN/LINNE TEEDOEK VAN DIE DANSSAAL, ‘N BYPASSENDE NOTABOEKIE VIR JOU SPESIALE GEDAGTES VAN GROWING PAPER – THE SEED PAPER PEOPLE (PLANT JOU WOORDE EN LAAT HUL GROEI), ‘N GEURIGE HANDGEMAAKTE KERS VAN SKIJN, EN VIR PERFEKTE AFRONDING ‘N STEL OORBELLE, MEESTERLIK GEVORM DEUR GINGER HANDMADE. ONDERSTEUN PLAASLIK EN PLAAS JOU BESTELLING BY MALMESBURYMAKERS@GMAIL.COM OF BESOEK DIE PERRONFM EVENTS KALENDER VIR MEER INLIGTING.

At MALMESBURY MAKERS

Find out more…

01May2022
YZERFONTEIN

BLAKES FAMILY WINES – YZERFONTEIN – 1 STE DONDERDAG PENSIOENARIS DAG

BLAKE FAMILY WINES BRING ONS SPESIALE PENSIONARIS DAG ELKE 1STE DONDERDAG VAN DIE MAAND BY DIE KELDER IN YZERFONTEIN. PENSIOENARISSE KRY 10% AFSLAG OP ALLE WYN EN PIZZAS BY DIE KELDER OP DIé DAG. ONTHOU – ELKE 1STE DONDERDAG IS PENSIOENARIS DAG BY BLAKES FAMILY WINES IN YZERFONTEIN.

At BLAKES FAMILY WINES

Find out more…

01May2022
R45, MALMESBURY

UNTILL 31 AUG 2022 – SWARTLAND WINERY SPECIAL OFFER

SWARTLAND WYNE OP DIE R45 NET BUITE MALMESBURY BIED 20% AFSLAG VIR AANKOPE BY DIE PROE LOKAAL ASOOK BY ONS AANLYN WINKEL. DIE WYN SLUIT ONS WYN MAKERS KEUSE : ROOI WYNE – SYRAH, CABERNET SAUVIGNON, PINOTAGE, MERLOT, DROë ROOI EN TINTA BAROCCA. HIERDIE AANBOD IS TOT 31 AUGUSTUS. BESOEK SWARTLANDWINES.CO.ZA VIR MEER INLIGTING OF DIE PERRONFM EVENTS KALENDER ALKOHOL SLEGS VIR PERSONE OUER AS 18 JAAR. SWARTLAND WYNE – SMALL BERRIES BIG TASTE

At SWARTLAND WINERY

Find out more…

04May2022
BOKOMO RD, MALMESBURY

CHERY MALMESBURY & PERRONFM 95.1 INVITES YOU TO DONATE BLANKETS

CHERY MALMESBURY & PERRONFM 95.1 INVITES YOU TO DONATE BLANKETS OR A VOUCHER FOR BLANKETS TO THOSE IN NEED THIS SEASON. BLANKETS OR DONATION VOUCHERS CAN BE DROPPED OFF AT CHERY MALMESBURY, BOKOMO RD, MALMESBURY. YOU CAN MAKE A DIFFERENCE. DONATE BLANKETS TODAY. WE THANK YOU IN ADVANCE.

At CHERY MALMESBURY

Find out more…

31May2022
VOORTREKKER STR 55, DE BRON SENTRUM, MALMESBURY

MALMESBURY: HOU ‘N MEISIE OP SKOOL PROJEK

PERRONFM ONDERSTEUN DIE ONDERIG VAN ONS TOEKOMSTIGE JEUG EN DAAROM PAK ONS DIE “HOU ‘N MEISIE OP SKOOL”  PROJEK AAN. HIERMEE VRA ONS DIE GEMEENSKAP OM SANITêREWARE TE SKENK OM TE HELP OM N MEISIEKIND IN DIE SKOOL TE HOU. DONASIES KAN BY DE BRON WINKEL SENTRUM IN VOORTREKKER STR MALMESBURY INGEGEE WORD BY DIE ATELJEE LANGS DIE GROOT WIEL IN DIE SENTRUM. SKENKINGS KAN OOK BY DIE KANTORE VAN COASTLINE SOLAR IN YZERFONTEIN EN VREDENBRUG AFGELWER WORD. VIR MEER INLIGTING BESOEK PERRONFM.CO.ZA 

From 09:00 until 18:00

At PERRONFM

Find out more…