Waar is dit lekker? By die Langs die Bos-mark!
Kom maak elke Saterdag van halfnege tot eenuur ’n draai by die Voortrekkersaal in Baroccastraat, Malmesbury.
Dis jou eenstopbestemming vir heerlike smulkos, lekkernye, unieke handgemaakte geskenke en nog baie meer!
Bring jou geliefdes saam en kom geniet die geure, geselskap en lekker atmosfeer. Ons sien jou daar!
Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer.