Kom geniet ’n heerlike familiedag met ou basaar-gunstelinge en nuwe lekkertes by Laerskool Stellenbosch die 28st November! Van pannekoek, tuisgebak, kosstalletjies, tweedehandse boeke, thrift-klere, blomme, geskenke en goeie koffie tot ’n spesiale speelarea vir kinders van kleuters tot hoërskoolleerders, met heerlike waterglybane! Gratis toegang, Met ‘n vertoning om 10:30 van Joshua na die Reën @ R200pp