SLIM SEKONDE / CLEVER SECOND Die Adventure Breakfast bedank ons trotse borge, Melkbos Glass & Aluminium en Swartland Mattress Warehouse. Een lied. Een sekonde. Een luisteraar. R1000 maandeliks! Raai reg en jou naam gaan ook outomaties in die hoed vir die maandelikse trekking van ’n Memory Foam-kussing. Weeksdae | 08:00–08:30 Luister na PerronFM 95.1 en wees die een wat reg raai! Mens teen Masjien. Ons speel wat ons wil.
📻 SLIM SEKONDE / CLEVER SECOND 🎶 Die Adventure Breakfast bedank ons trotse borge, Melkbos Glass & Aluminium en Swartland Mattress Warehouse. 🎹 Een lied. [...]
Join us on Wednesday, 21 October at De Werf Farmstall for an exciting evening of trivia and fun at our Special Quiz Night starting at 18h30. Enjoy delicious pizza, refreshing drinks, and an energizing atmosphere you won’t want to miss. To secure your spot, WhatsApp us at 083 630 8863 as spaces are limited. Rally your team, brush up on your trivia, and we’ll see you there for an unforgettable night!
Join us on Wednesday, 21 October at De Werf Farmstall for an exciting evening of trivia and fun at our Special Quiz Night starting at [...]
Merk 23 Oktober 2026 op jou kalender vir die Goue Aar Tehuis se Fondsinsamelingsgholfdag by die Malmesbury Gholfklub. Bespreek jou 4-bal of raak betrokke as borg en help ons om 'n verskil te maak. Vir besprekings of borgskap, skakel 022 486 6240 of e-pos [email protected]. Besoek ook die Avontuurkalender by perronfm.co.za vir meer.
Merk 23 Oktober 2026 op jou kalender vir die Goue Aar Tehuis se Fondsinsamelingsgholfdag by die Malmesbury Gholfklub. Bespreek jou 4-bal of raak betrokke as [...]
Sondag 25 Oktober is dit die Dassenberg Breakfast Run! Vertrek om nege-uur vanaf McDonald’s N1 City en ry saam na De Werf Farmstall. Bring ’n donasie vir die Dassenberg Rescue Centre en help ’n dier in nood. Bring jou bike, bring ’n vriend — en maak ’n verskil!
Sondag 25 Oktober is dit die Dassenberg Breakfast Run! Vertrek om nege-uur vanaf McDonald’s N1 City en ry saam na De Werf Farmstall. Bring ’n [...]
Wynliefhebber, kom geniet Wines of Wolseley op Donderdag 29 Oktober, van ses tot tien saans by Mountain Ridge Winery! Wynproe, lekker kos, musiek en kuier wag op jou. Kaartjies kos R325 per persoon, of R2 340 vir ’n tafel van agt. Bespreek by Webtickets — plek is beperk! Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer
Wynliefhebber, kom geniet Wines of Wolseley op Donderdag 29 Oktober, van ses tot tien saans by Mountain Ridge Winery! Wynproe, lekker kos, musiek en [...]
Maak jou reg vir ’n heerlike aand vol lag, lekker wyn, goeie geselskap en ’n bietjie gesonde bingo-kompetisie — op 30 Oktober by Swartland Wynkelder! Vir R320 per paartjie kry jy en jou bingo-maat ’n heerlike kaasbord én ’n gratis bottel wyn om saam te geniet. Alkohol is slegs vir persone van 18 jaar en ouer. Bingo-kaartjies kos net R10 elk, en die wenner vat die hele pot per rondte! Plek is beperk! Kry jou bingo-maat en bespreek nou by [email protected], of bel 022 482 1134. Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer.
Maak jou reg vir ’n heerlike aand vol lag, lekker wyn, goeie geselskap en ’n bietjie gesonde bingo-kompetisie — op 30 Oktober by Swartland Wynkelder! [...]
Van elektriese drade en stroombrekers tot DB’s en al die res — Omega het wat jy nodig het. Of jy nou ’n electrician is, of sommer net ’n lekkatrician — goeie diens en uitstekende pryse wag op jou. Soek Omega Electrical op Google Maps, of kom maak ’n draai by Piet Retiefstraat 26, Malmesbury. Omega Electrical Malmesbury — van Alfa tot Omega! Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer.
Van Alfa tot Omega — vir elektriese benodigdhede is daar eintlik net één naam: Omega Electrical Malmesbury! Van elektriese drade en stroombrekers tot DB’s en [...]
Wen ’n droomvakansie vir twee na Mauritius met Rototank! Dink net: sonnige strande, kristalhelder water en onvergeetlike oomblikke — Rototank maak dit moontlik! Besoek eenvoudig jou plaaslike Rototank-tak of koop aanlyn, en JY kan hierdie ongelooflike wegbreek vir twee wen! Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer.
Wen ’n droomvakansie vir twee na Mauritius met Rototank! Dink net: sonnige strande, kristalhelder water en onvergeetlike oomblikke — Rototank maak dit moontlik! Besoek eenvoudig [...]
Waar is dit lekker? By die Langs die Bos-mark! Kom maak elke Saterdag van halfnege tot eenuur ’n draai by die Voortrekkersaal in Baroccastraat, Malmesbury. Dis jou eenstopbestemming vir heerlike smulkos, lekkernye, unieke handgemaakte geskenke en nog baie meer! Bring jou geliefdes saam en kom geniet die geure, geselskap en lekker atmosfeer. Ons sien jou daar! Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer.
Waar is dit lekker? By die Langs die Bos-mark! Kom maak elke Saterdag van halfnege tot eenuur ’n draai by die Voortrekkersaal in Baroccastraat, Malmesbury. [...]
Kom geniet ’n aand vol pret by Huis van Heerde se bingo-aand op Vrydag 6 November — en staan ’n kans om groot pryse te wen! Kaartjies kos R150 per persoon, en slegs 80 kaartjies is beskikbaar. Kry joune betyds! Vir meer inligting, kontak Helena du Toit by 082 469 3038, of stuur ’n e-pos na [email protected]. Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer.
Kom geniet ’n aand vol pret by Huis van Heerde se bingo-aand op Vrydag 6 November — en staan ’n kans om groot pryse te [...]