Kom loer gerus in by Kekkel en Kraai Malmesbury in Bokomoweg 30 vir ons “Month End Savings!”. Van 29 September – 4 Oktober spaar jy groot – solank voorraad hou! Moenie dit misloop nie – bestel op WhatsApp by 084 552 2225 of skakel ons by 022 482 1511 / 022 482 3948. Kekkel en Kraai – Van die plaas, na die tafel!..