Sluit op 𝟮𝟯 𝗢𝗸𝘁𝗼𝗯𝗲𝗿 𝟮𝟬𝟮𝟲 by ons aan vir die 𝗚𝗼𝘂𝗲 𝗔𝗮𝗿 𝗧𝗲𝗵𝘂𝗶𝘀 𝗙𝗼𝗻𝗱𝘀𝗶𝗻𝘀𝗮𝗺𝗲𝗹𝗶𝗻𝗴𝘀𝗴𝗼𝗹𝗳𝗱𝗮𝗴 by die 𝗠𝗮𝗹𝗺𝗲𝘀𝗯𝘂𝗿𝘆 𝗚𝗵𝗼𝗹𝗳𝗸𝗹𝘂𝗯. Daar is verskeie borgskapgeleenthede beskikbaar vir besighede wat graag wil deel word van iets besonders. 𝗕𝗲𝘀𝗽𝗿𝗲𝗲𝗸 𝗷𝗼𝘂 𝟰-𝗯𝗮𝗹 𝗼𝗳 𝗸𝗼𝗻𝘁𝗮𝗸 𝗼𝗻𝘀 𝘃𝗶𝗿 𝗯𝗼𝗿𝗴𝘀𝗸𝗮𝗽𝗴𝗲𝗹𝗲𝗲𝗻𝘁𝗵𝗲𝗱𝗲 by 022 486 6240 / [email protected] .Ons sien uit daarna om saam met die gemeenskap, besighede en ondersteuners 'n verskil te maak.
Sluit op 𝟮𝟯 𝗢𝗸𝘁𝗼𝗯𝗲𝗿 𝟮𝟬𝟮𝟲 by ons aan vir die 𝗚𝗼𝘂𝗲 𝗔𝗮𝗿 𝗧𝗲𝗵𝘂𝗶𝘀 𝗙𝗼𝗻𝗱𝘀𝗶𝗻𝘀𝗮𝗺𝗲𝗹𝗶𝗻𝗴𝘀𝗴𝗼𝗹𝗳𝗱𝗮𝗴 by die 𝗠𝗮𝗹𝗺𝗲𝘀𝗯𝘂𝗿𝘆 𝗚𝗵𝗼𝗹𝗳𝗸𝗹𝘂𝗯. Daar is verskeie borgskapgeleenthede beskikbaar vir besighede [...]
Hoërskool Swartland nooi u hartlik uit na hul gholfdag wat op 13 November 2026 by die Malmesbury Gholfklub plaasvind. Hierdie spesiale geleentheid is 'n wonderlike kans om 'n dag van sport en geselligheid saam met ander gholf-entoesiaste te geniet. Vir meer inligting oor die dag se program, inskrywings of borgskapgeleenthede, kontak asseblief Marene Kemp by 083 225 4703 of stuur 'n e-pos na [email protected]. Maak seker om vroegtydig te registreer om jou plek te verseker!
Hoërskool Swartland nooi u hartlik uit na hul gholfdag wat op 13 November 2026 by die Malmesbury Gholfklub plaasvind. Hierdie spesiale geleentheid is 'n wonderlike [...]