’n Oggend om na uit te sien!
Kom kuier op 14 November saam met Huis van Heerde by Blake Family Wines vir ’n besondere oggend met Lindie Strydom.
Vir R400 per persoon kry jy ’n ligte ete én ’n geskenkie.
Bring jou vriendinne, jou ma of jou suster en geniet ’n oggend van inspirasie, lekker kuier en bederf — alles ten bate van Huis van Heerde se kinders.
Plek is beperk, so bespreek betyds! Kontak Fredalaine by 063 810 5057, Leandre by 022 433 1042, of stuur ’n e-pos na [email protected].
Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer.