Wynliefhebber, kom geniet Wines of Wolseley op Donderdag 29 Oktober, van ses tot tien saans by Mountain Ridge Winery! Wynproe, lekker kos, musiek en kuier wag op jou. Kaartjies kos R325 per persoon, of R2 340 vir ’n tafel van agt. Bespreek by Webtickets — plek is beperk! Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer

When

29/10/2026    
18:00 - 22:00

Where

Wynliefhebber, kom geniet Wines of Wolseley op Donderdag 29 Oktober, van ses tot tien saans by Mountain Ridge Winery!

 

Wynproe, lekker kos, musiek en kuier wag op jou. Kaartjies kos R325 per persoon, of R2 340 vir ’n tafel van agt.

 

Bespreek by Webtickets — plek is beperk!

 

Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer