23 JULIE 2022 – NG KERK DARLING GESELLIGE JAARLIKSE WINTER BASAAR

DIE NG KERK DARLING VIER LIEFDE, SAMESYN EN OMGEE MET ONS GESELLIGE JAARLIKSE WINTER BASAAR OP SATERDAG 23 JULIE OM 10H00 VM. ELKE BESOEKER WORD HARTLIK ONTVANG RONDOM HEERLIKE GEBAK, POTJIE KOS, WORS PANNEKOEK EN ALLERLEI! DIE JONGSPAN KAN MET GROOT VERWAGTING UITSIEN NA KINDERVERMAAK. DEEL IN ONS WARM WINTER BASAAR EN BESPREEK KAARTJIES KAARTJIES […]

27 MEI – DIE KOELKAMERS PATERNOSTER – JUAN BOUCHER

27 MEI  – DIE KOELKAMERS PATERNOSTER – JUAN BOUCHER IS ‘N SUID AFRIKAANSE SANGER EN LIEDJESKRYWER. VAN SY ALBUMS SLUIT IN: KALM VOOR DIE STORM, DIS WIE EK IS, ONTHOU JY OM JONK’ & TWAALF RONDTES. BESPREEK JOU KAARTJIES BY DIE KOELKAMERS.COM OF ONS EVENTS KALENDER OP PERRONFM.CO.ZA

20 MEI 2022 – KLASSIEK KOELKAMERS – MUSIC OF THE NIGHT

20 MEI 2022 – KLASSIEK KOELKAMERS – MUSIC OF THE NIGHT – AMANDA OSORIO [SOPRAAN] NIËL RADEMAN [BARITON] PETRUS DE BEER [VIOOL] ELNA VAN DER MERWE [KLAVIER] VOER MUSIEK OP VAN – CATS, THE SOUND OF MUSIC, BEAUTY & THE BEAST AND LES MISÉRABLES…

30 DES – DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER BIED AAN – ELANDRÉ

30 DES 2021 – DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER BIED AAN – ELANDRÉ – HY HET BY DIE WATERFRONT-TEATERSKOOL IN KAAPSTAD GESTUDEER EN BEKENDHEID GEWERF NA HY ‘N VIDEO VAN SY VERTOLKING VAN “TOUGHER THAN THE REST” VAN BRUCE SPRINGSTEEN OP SOSIALE MEDIA GELAAI HET. DIE VIDEO IS OORNAG MEER AS 100 000 KEER GEKYK. HY […]

27 NOV – SCHOONSPRUIT SEKONDÊRE SKOOL – KUNS UITSTALLING

PERRONFM BIED AAN – DIE SCHOONSPRUIT SEKONDÊRE SKOOL – KUNS UITSTALLING op 27 NOV BY DIE DE BRON SENTRUM MALMESBURY. BESOEK ONS SATERDAG VANAF 10H00 EN BEWONDER DIE BESONDERSE KUNS WERKE VAN DIE LEERDERS. DIT BELOOF OM ‘N SKOUSPEL VAN EMOSIE, DRAMA EN SKATERLAG TE WEES. ONS IS IN DIE SENTRUM BY DIE GROOT WATER […]