1 April 2022 – Danie Niehaus & Germandt Geldenhuys by HOUSE OF BLAKES

Danie Niehaus & Germandt Geldenhuys gaan sorg vir goeie vermaak by HOUSE OF BLAKES – Besoek Blake Family Wines Yzerfontein op 1 April vir ‘n vertoning deur die bekende Danie Niehaus en Germandt Geldenhuys teen slegs R150/KAARTJIE. Kontak House of Blakes by 081 271 3033 vir jou bespreking. Die hek open om 6h00 nm vir […]