30 JULY – FUZION MOTOR GROUP VEHICLE DISPLAY @ WESKUS MALL-VREDENBURG

PERRONFM 95.1 NOOI JOU OM TE KOM KUIER BY DIE WESKUS MALL IN VREDENBURG OP 30 JULIE. DIE FUZION MOTOR GROEP STEL VERSKEIE SPLINTER NUWE VOERTUIG MODELLE BEKEND VAN OPEL, FIAT, PEUGEOT TOT JEEP. PERDEBERG ISUZU EN CHERY VREDENBURG IS OOK DAAR.JY WORD GENOOI OM HIERDIE VOERTUIE TE KOM TOETS BESTUUR OP DIE DAG. OP […]

BLAKES FAMILY WINES – YZERFONTEIN – 1 STE DONDERDAG PENSIOENARIS DAG

BLAKE FAMILY WINES BRING ONS SPESIALE PENSIONARIS DAG ELKE 1STE DONDERDAG VAN DIE MAAND BY DIE KELDER IN YZERFONTEIN. PENSIOENARISSE KRY 10% AFSLAG OP ALLE WYN EN PIZZAS BY DIE KELDER OP DIé DAG. ONTHOU – ELKE 1STE DONDERDAG IS PENSIOENARIS DAG BY BLAKES FAMILY WINES IN YZERFONTEIN.

19 MEI – MATT STERN BY DIE KOELKAMERS MATT STERN

25TH MARCH – FUNNILY ENOUGH – DAVE LEVINSOHN AT DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER – FUNNILY ENOUGH – DAVE LEVINSOHN IS AN ACCOMPLISHED COMEDIAN. HE’S ODD, WITHOUT BEING OFFENSIVE. HE’S NATURALLY FUNNY. STARTING BACK IN 1999 HE HAS SINCE BECOME A BANKABLE CORPORATE MC, AND HEADLINE COMEDY ACT. IT’S AT COMEDY CLUBS WHERE YOU GET TO […]

1 April 2022 – Danie Niehaus & Germandt Geldenhuys by HOUSE OF BLAKES

Danie Niehaus & Germandt Geldenhuys gaan sorg vir goeie vermaak by HOUSE OF BLAKES – Besoek Blake Family Wines Yzerfontein op 1 April vir ‘n vertoning deur die bekende Danie Niehaus en Germandt Geldenhuys teen slegs R150/KAARTJIE. Kontak House of Blakes by 081 271 3033 vir jou bespreking. Die hek open om 6h00 nm vir […]

21 MEI 2022 – RUMOURS OF FLEETWOOD MAC – DIE KOELKAMERS

RUMOURS OF FLEETWOOD MAC ON SATURDAY 4 DECEMBER THERE ARE RUMOURS OF FLEETWOOD MAC. THIS IS A TRIBUTE SHOW FEATURING SOME OF CAPE TOWN’S TOP MUSICIANS AND CENTERED AROUND ONE OF FLEETWOOD MAC’S MOST SUCCESSFUL ALBUMS RUMOURS – (1977)  – THAT SPENT 31 WEEKS AT NO 1 ON THE BILLBOARD CHARTS. BOOK YOUR TICKETS ON […]

2 DESEMBER – PATERNOSTER – KERSFEES MET COENIE DE VILLIERS BY DIE KOELKAMERS

KERSFEES MET COENIE DE VILLIERS OP 2 DESEMBER BRING COENIE DE VILIERS KERSFEES PATERNOSTER TOE! COENIE HET ’N LUISTERRYKE LOOPBAAN WAT OOR DEKADES STREK. HY HET OOK KONSERTE REG OOR DIE WÊRELD GEHOU, VERHOË GEDEEL MET INTERNASIONALE MUSIEKLEGENDES, 22 ALBUMS UITGEREIK EN MEER TOEKENNINGS AS WAT EERS VAN TRED GEHOU KAN WORD. COENIE DE VILLIERS […]

14 DEC – SPOEGWOLF – DIE KOELKAMERS PATERNOSTER

14 DESEMBER TREE SPOEGWOLF OP BY DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER – SPOEGWOLF IS ‘N AFRIKAANSE MUSIEKGROEP VAN DIE PAARL, SUID-AFRIKA WAT IN FEBRUARIE 2012 GESTIG IS. DIE GROEP BESTAAN UIT MOSKOU DU TOIT (TROMME, PERKUSSIE EN SANG), CHRIS VON WIELLIGH (KITAAR, KLAVIER), ALBERT VAN DER MERWE (BASKITAAR, SANG, RYMKLETS) EN DANIE DU TOIT (SANG, KITAAR, […]

27 NOV – Koos Kombuis by DIE KOELKAMERS OP PATERNOSTER

27 NOV – Koos Kombuis by DIE KOELKAMERS OP PATERNOSTER DIE SUID-AFRIKAANSE KULTURELE IKOON KOOS KOMBUIS TREE OP BY DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER OP 27 NOV. KOOS KOMBUIS HET GEEN BEKENDSTELLING NODIG NIE, MAAR HY IS AKTIEF IN VERSKEIE MUSIEK GENRES EN IS OOK  RUBRIEKSKRYWER, SKRYWER, MUSIKANT EN KUNSTENAAR SEDERT DIE LAAT 1980’S. KOM GENIET […]