Wellington: Tuin van Digters Huldiging van Daniel Hugo by die Breytenbach Sentrum

Die huldiging van Daniel Hugo sal Vrydagaand 27 November plaasvind net na die opening van die feesuitstalling. Digters wat al gehuldig is, sluit in Breyten Breytenbach, Adam Small, Wilma Stockenström en TT Cloete.Hugo, wat in Prins Albert in die Karoo woon en ’n doktorsgraad met die titel Die digter en sy middele: ’n Ondersoek na […]