14 JAN 2022 – NOMADIC Orchestra LIVE! @ DIE KOELKAMERS PATERNOSTER

DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER PRESENTS – NOMADIC ORCHESTRA – A FIVE-PIECE INSTRUMENTAL BRASS DANCE BAND, BASED IN CAPE TOWN. THE PRIMARY GOAL OF THE NOMADIC ORCHESTRA IS TO GET PEOPLE MOVING. THE BAND PLAYS AN INFECTIOUS KIND OF HIGH-ENERGY DANCE MUSIC GUARANTEED TO GET FEET TAPPING AND LIMBS FLAILING. TO BOOK  FOR THIS UNIQUE EXPERIENCE […]

21 MEI 2022 – RUMOURS OF FLEETWOOD MAC – DIE KOELKAMERS

RUMOURS OF FLEETWOOD MAC ON SATURDAY 4 DECEMBER THERE ARE RUMOURS OF FLEETWOOD MAC. THIS IS A TRIBUTE SHOW FEATURING SOME OF CAPE TOWN’S TOP MUSICIANS AND CENTERED AROUND ONE OF FLEETWOOD MAC’S MOST SUCCESSFUL ALBUMS RUMOURS – (1977)  – THAT SPENT 31 WEEKS AT NO 1 ON THE BILLBOARD CHARTS. BOOK YOUR TICKETS ON […]

2 DESEMBER – PATERNOSTER – KERSFEES MET COENIE DE VILLIERS BY DIE KOELKAMERS

KERSFEES MET COENIE DE VILLIERS OP 2 DESEMBER BRING COENIE DE VILIERS KERSFEES PATERNOSTER TOE! COENIE HET ’N LUISTERRYKE LOOPBAAN WAT OOR DEKADES STREK. HY HET OOK KONSERTE REG OOR DIE WÊRELD GEHOU, VERHOË GEDEEL MET INTERNASIONALE MUSIEKLEGENDES, 22 ALBUMS UITGEREIK EN MEER TOEKENNINGS AS WAT EERS VAN TRED GEHOU KAN WORD. COENIE DE VILLIERS […]

14 DEC – SPOEGWOLF – DIE KOELKAMERS PATERNOSTER

14 DESEMBER TREE SPOEGWOLF OP BY DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER – SPOEGWOLF IS ‘N AFRIKAANSE MUSIEKGROEP VAN DIE PAARL, SUID-AFRIKA WAT IN FEBRUARIE 2012 GESTIG IS. DIE GROEP BESTAAN UIT MOSKOU DU TOIT (TROMME, PERKUSSIE EN SANG), CHRIS VON WIELLIGH (KITAAR, KLAVIER), ALBERT VAN DER MERWE (BASKITAAR, SANG, RYMKLETS) EN DANIE DU TOIT (SANG, KITAAR, […]

27 NOV – Koos Kombuis by DIE KOELKAMERS OP PATERNOSTER

27 NOV – Koos Kombuis by DIE KOELKAMERS OP PATERNOSTER DIE SUID-AFRIKAANSE KULTURELE IKOON KOOS KOMBUIS TREE OP BY DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER OP 27 NOV. KOOS KOMBUIS HET GEEN BEKENDSTELLING NODIG NIE, MAAR HY IS AKTIEF IN VERSKEIE MUSIEK GENRES EN IS OOK  RUBRIEKSKRYWER, SKRYWER, MUSIKANT EN KUNSTENAAR SEDERT DIE LAAT 1980’S. KOM GENIET […]