24 NOV – 4 DES – STELLENBOSCH KERSMARK 2021

FEESMARK DATUMS: 24 NOV – 04 DES  2021.  DAAR IS NOU TWEE EKSTRA INKOPIEDAE!   KONTAK VIR WENDY THERON MET ENIGE VERDERE NAVRAE RAKENDE KEURING, OF UITSTALRUIMTES. AANSOEKE VIR KASSIERE, PAKKERS, VLOERWERKERS EN ALGEMENE WERKERS WORD NOU ONTVANG.  E-POS NA KANTOOR@FAMILIEKERK.COM

Paarl Dans van die Vlamme by die Paarl Taalmonument

Die Psychedelic Theatre bied vertonings aan wat die stoutse verwagtinge oortref deur dit ver verby alledaagse menslike ervaringe te waag. Sensoriese stimuli word omgeswaai, binnestebuite gedraai en uitgespat oor wat ‘n verleidelike opvoeringsdoek word. Visuele uitstallings wissel van vuur, fisieke teater, mimiek en dans tot interaktiewe en ligvertonings, op die maat van oorspronklike musiek.