08 DES – DIE KHOIMAN: VOETSPOOGE INNIE SANT (BGOOT & BOOTIG WESKUS DIGTER)

08 DES – DIE KHOIMAN: VOETSPOOGE INNIE SANT (BGOOT & BOOTIG WESKUS DIGTER) BESOEK DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER OP 08 DESEMBER EN BELEEF DIE EGTE WESKUS IN ‘N TAALREIS VAN EIESOORTIGE DIALEK WANNEER VERS EN KLANK BEELDE SKILDER VAN DIE VERLEDE EN DIE HEDE. BESPREEK JOU KAARTJIE OP DIEKOELKAMERS.COM OF BESOEK ONS EVENTS KALENDER OP […]

27 NOV – SCHOONSPRUIT SEKONDÊRE SKOOL – KUNS UITSTALLING

PERRONFM BIED AAN – DIE SCHOONSPRUIT SEKONDÊRE SKOOL – KUNS UITSTALLING op 27 NOV BY DIE DE BRON SENTRUM MALMESBURY. BESOEK ONS SATERDAG VANAF 10H00 EN BEWONDER DIE BESONDERSE KUNS WERKE VAN DIE LEERDERS. DIT BELOOF OM ‘N SKOUSPEL VAN EMOSIE, DRAMA EN SKATERLAG TE WEES. ONS IS IN DIE SENTRUM BY DIE GROOT WATER […]

4 DECEMBER 2021 – RUMOURS OF FLEETWOOD MAC

RUMOURS OF FLEETWOOD MAC ON SATURDAY 4 DECEMBER THERE ARE RUMOURS OF FLEETWOOD MAC. THIS IS A TRIBUTE SHOW FEATURING SOME OF CAPE TOWN’S TOP MUSICIANS AND CENTERED AROUND ONE OF FLEETWOOD MAC’S MOST SUCCESSFUL ALBUMS RUMOURS – (1977)  – THAT SPENT 31 WEEKS AT NO 1 ON THE BILLBOARD CHARTS. BOOK YOUR TICKETS ON […]

2 DESEMBER – PATERNOSTER – KERSFEES MET COENIE DE VILLIERS BY DIE KOELKAMERS

KERSFEES MET COENIE DE VILLIERS OP 2 DESEMBER BRING COENIE DE VILIERS KERSFEES PATERNOSTER TOE! COENIE HET ’N LUISTERRYKE LOOPBAAN WAT OOR DEKADES STREK. HY HET OOK KONSERTE REG OOR DIE WÊRELD GEHOU, VERHOË GEDEEL MET INTERNASIONALE MUSIEKLEGENDES, 22 ALBUMS UITGEREIK EN MEER TOEKENNINGS AS WAT EERS VAN TRED GEHOU KAN WORD. COENIE DE VILLIERS […]

29 Oct – DIE KOELKAMERS The Magic of STUART LIGHTBODY – Unbelievable – PG 13

IN THIS FASCINATING PERFORMANCE OF THE MAGIC OF STUART LIGHTBODY YOU WILL EXPERIENCE THE MAGIC TRICKS OF SLEIGHT OF HAND. MAGIC STUART LIGHTBODY DELVES INTO A WORLD OF HIDDEN MASTERS AND IMPOSSIBLE WONDERS, INSPIRED BY HIS TRAVELS AROUND THE WORLD. FROM THE WINNER OF THE CREATIVE AWARD AT THE PRAGUE FRINGE FESTIVAL (2016). JOIN US […]