Riebeek Kasteel: ARTSTOWN: The Shadow of BREL

Brel was a legend; a composer and singer of talent and charisma who transported his audiences into a world of pain and joy. His genius was capturing the fullness of life, whether tender or savage. Every cabaret artist and musician lives in the shadow of his legacy and audiences continue to be spellbound by his […]

DARLING: NG church 4×4 Fundraiser Rally

Route map will be something like this, with distances and advised speeds indicated. Some beacons on the route will have GPS coordinates, these will be checkpoints that  must be attended. I will confirm the format of coordinates so you can practise beforehand.  

PAARL: Volmaan Pieknieks

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument is oop vir besoekers, dus voel vry om saam met familie en vriende meer oor een van Afrika se jongste tale, Afrikaans, te wete te kom. Op hierdie heerlike somersdae kan gaste boonop piekniek hou in die monument se pragtige tuine terwyl die kinders hulle in die speelparke vermaak. Tot […]

PAARL: Taalmonument Kersfees Piekniek

Die heerlike program sal om 17:00 afskop met die poppekasvertoning ‘Hentie en die Kersfeeskrisis’ deur Henties waarna Mendl Lategan die kinders sal vermaak met die kuns om beelde uit ballonne te skep. Omstreeks 19:00 sal Kersvader opdaag en geskenke uitdeel voordat die son sak, waarna die ouers en kinders rustig verder piekniek kan hou tot […]