20 MEI 2022 – KLASSIEK KOELKAMERS – MUSIC OF THE NIGHT

20 MEI 2022 – KLASSIEK KOELKAMERS – MUSIC OF THE NIGHT – AMANDA OSORIO [SOPRAAN] NIËL RADEMAN [BARITON] PETRUS DE BEER [VIOOL] ELNA VAN DER MERWE [KLAVIER] VOER MUSIEK OP VAN – CATS, THE SOUND OF MUSIC, BEAUTY & THE BEAST AND LES MISÉRABLES…

19 MEI – MATT STERN BY DIE KOELKAMERS MATT STERN

25TH MARCH – FUNNILY ENOUGH – DAVE LEVINSOHN AT DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER – FUNNILY ENOUGH – DAVE LEVINSOHN IS AN ACCOMPLISHED COMEDIAN. HE’S ODD, WITHOUT BEING OFFENSIVE. HE’S NATURALLY FUNNY. STARTING BACK IN 1999 HE HAS SINCE BECOME A BANKABLE CORPORATE MC, AND HEADLINE COMEDY ACT. IT’S AT COMEDY CLUBS WHERE YOU GET TO […]

12 FEB 2022 – DIE KOELKAMERS PRESENTS THE CHILDREN’S PUPPET THEATRE

12 FEB – DIE KOELKAMERS PRESENTS THE CHILDREN’S PUPPET THEATRE ON THE 12TH OF FEB – WHAT DID THE FOX SAY? THE FEAST OF THE KING OF BEASTS CHILDREN’S THEATRE PUPPET SHOW PRESENTED BY THE DRAMA FACTORY AND SPONSORED BY THE DEPARTMENT OF SPORTS, ARTS & CULTURE. VISIT DIE KOELKAMERS.COM OR VISIT THE PERRONFM 95.1 […]

30 DES – DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER BIED AAN – ELANDRÉ

30 DES 2021 – DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER BIED AAN – ELANDRÉ – HY HET BY DIE WATERFRONT-TEATERSKOOL IN KAAPSTAD GESTUDEER EN BEKENDHEID GEWERF NA HY ‘N VIDEO VAN SY VERTOLKING VAN “TOUGHER THAN THE REST” VAN BRUCE SPRINGSTEEN OP SOSIALE MEDIA GELAAI HET. DIE VIDEO IS OORNAG MEER AS 100 000 KEER GEKYK. HY […]

08 DES – DIE KHOIMAN: VOETSPOOGE INNIE SANT (BGOOT & BOOTIG WESKUS DIGTER)

08 DES – DIE KHOIMAN: VOETSPOOGE INNIE SANT (BGOOT & BOOTIG WESKUS DIGTER) BESOEK DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER OP 08 DESEMBER EN BELEEF DIE EGTE WESKUS IN ‘N TAALREIS VAN EIESOORTIGE DIALEK WANNEER VERS EN KLANK BEELDE SKILDER VAN DIE VERLEDE EN DIE HEDE. BESPREEK JOU KAARTJIE OP DIEKOELKAMERS.COM OF BESOEK ONS EVENTS KALENDER OP […]

27 NOV – Koos Kombuis by DIE KOELKAMERS OP PATERNOSTER

27 NOV – Koos Kombuis by DIE KOELKAMERS OP PATERNOSTER DIE SUID-AFRIKAANSE KULTURELE IKOON KOOS KOMBUIS TREE OP BY DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER OP 27 NOV. KOOS KOMBUIS HET GEEN BEKENDSTELLING NODIG NIE, MAAR HY IS AKTIEF IN VERSKEIE MUSIEK GENRES EN IS OOK  RUBRIEKSKRYWER, SKRYWER, MUSIKANT EN KUNSTENAAR SEDERT DIE LAAT 1980’S. KOM GENIET […]

!Khwa ttu San Heritage Centre

BESOEK DIE KHWATTU SAN ERFENIS SENTRUM OP DIE R27 AAN DIE WESKUS EN BELEEF VERSKEIE AKTIWITEITE  VIR DIE HELE GESIN. VIR KINDERS 6 – 12 JAAR IS DAAR BOESMAN OORLEWING SPELETJIES. HIER LEER JY MEER OOR SPOORSNY, JAG METODES EN VELDKOS – ALLES BINNE 1 UUR.  GENIET ‘N SMAAK AVONTUUR BY ONS RESTAURANT MET NET […]