24 NOV – 4 DES – STELLENBOSCH KERSMARK 2021

FEESMARK DATUMS: 24 NOV – 04 DES  2021.  DAAR IS NOU TWEE EKSTRA INKOPIEDAE!   KONTAK VIR WENDY THERON MET ENIGE VERDERE NAVRAE RAKENDE KEURING, OF UITSTALRUIMTES. AANSOEKE VIR KASSIERE, PAKKERS, VLOERWERKERS EN ALGEMENE WERKERS WORD NOU ONTVANG.  E-POS NA KANTOOR@FAMILIEKERK.COM

FRANSCHHOEK: BOSCHENDAL WINE ESTATE WEEKEND MARKETS

@ BOSCHENDAL WINE ESTATE IN FRANSCHHOEK.  SPEND A LEISURELY SATURDAY OR SUNDAY MORNING FROM 09H00 – 16H00  UNDER THE OAK TREES OUTSIDE THE FARM SHOP @ BOSCHENDAL WINE ESTATE IN FRANSCHHOEK.   BROWSE OUR SELECTION OF GARDEN PRODUCE, LOCAL PRODUCTS AND DELICIOUS TREATS PREPARED ON THE FARM. GRAB A FRESHLY BREWED CUP OF COFFEE AND YOUR […]

MALMESBURY: HOU ‘N MEISIE OP SKOOL PROJEK

PERRONFM ONDERSTEUN DIE ONDERIG VAN ONS TOEKOMSTIGE JEUG EN DAAROM PAK ONS DIE “HOU ‘N MEISIE OP SKOOL”  PROJEK AAN. HIERMEE VRA ONS DIE GEMEENSKAP OM SANITêREWARE TE SKENK OM TE HELP OM N MEISIEKIND IN DIE SKOOL TE HOU. DONASIES KAN BY DE BRON WINKEL SENTRUM IN VOORTREKKER STR MALMESBURY INGEGEE WORD BY DIE […]