DARLING: NG church 4×4 Fundraiser Rally

Route map will be something like this, with distances and advised speeds indicated. Some beacons on the route will have GPS coordinates, these will be checkpoints that  must be attended. I will confirm the format of coordinates so you can practise beforehand.  

PAARL: Volmaan Pieknieks

Die volgende Volmaanpieknieks is op  27 Maart 2021.   Dié #pieknieks is baie gewild onder plaaslike inwoners én toeriste, wat veral die sonsondergang en pragtige naguitsig van die vallei geniet. Besoekers kan enige tyd tussen 17:00 en 22:00 kom piekniek hou en die monument, ʼn simboolgelaaide beeldhouwerk sonder weerga, besigtig. Besoekers word ook aangemoedig om […]

PAARL: Volmaan Pieknieks

Dié #pieknieks is baie gewild onder plaaslike inwoners én toeriste, wat veral die sonsondergang en pragtige naguitsig van die vallei geniet. Besoekers kan enige tyd tussen 17:00 en 22:00 kom piekniek hou en die monument, ʼn simboolgelaaide beeldhouwerk sonder weerga, besigtig. Besoekers word ook aangemoedig om die omgewing te verken en daar is buitelug-speletjies en […]

PAARL: Volmaan Pieknieks

Die volgende Volmaanpieknieks is op  26 Februarie en 27 Maart 2021.   Dié #pieknieks is baie gewild onder plaaslike inwoners én toeriste, wat veral die sonsondergang en pragtige naguitsig van die vallei geniet. Besoekers kan enige tyd tussen 17:00 en 22:00 kom piekniek hou en die monument, ʼn simboolgelaaide beeldhouwerk sonder weerga, besigtig. Besoekers word […]