Hoor jy dit? Dis die verlede wat weer lewe kry!
24 tot 26 September is dit die Weskaap Veterane Ekspo op Môreson Plaas, Malmesbury.
Veteraan trekkers, voertuie, enjins, militêre uitstallings, musiek, kos, stalletjies en pret vir die hele familie!
Weskaap Veterane Ekspo — van toe, vir nou, vir altyd.
Navrae: Pieter — 082 784 7133.
Besoek ook die Perronfm Avontuur Kalender vir meer.