Die Oesland Basaar is terug! Saterdag 19 September by die Swartland Moedergemeente in Malmesbury. Kom geniet die 5 km-kleurloop, Oesland-ontbyt, kinderpret, potjiekoskompetisie, uitstallers en hope heerlike basaarkos — van pannekoek en tuisgebak tot braaivleis, jaffels en basaarpoeding! En sluit die dag af met die Mandjiedans in die stadsaal. Oesland Basaar — meer as ’n basaar, dis ’n gemeenskap wat hande vat tot Sy eer. Besoek die Perronfm Avontuur kalender vir meer.

When

19/09/2026    
08:00 - 19:00

Where

Die Oesland Basaar is terug!
Saterdag 19 September by die Swartland Moedergemeente in Malmesbury.
Kom geniet die 5 km-kleurloop, Oesland-ontbyt, kinderpret, potjiekoskompetisie, uitstallers en hope heerlike basaarkos — van pannekoek en tuisgebak tot braaivleis, jaffels en basaarpoeding!
En sluit die dag af met die Mandjiedans in die stadsaal.
Oesland Basaar — meer as ’n basaar, dis ’n gemeenskap wat hande vat tot Sy eer.
Besoek die Perronfm Avontuur kalender vir meer.