Saterdag 19 September is dit Darlings on the Stoep in Darling. By plaaslike besighede – kunstenaars, entrepreneurs, kuns, kos en wyn. Gratis hop-on hop-off-bus. Volg die wit-en-swart vlae. Nege tot vier. Alles gratis. Waar die hele dorp die mark is. Kom kuier saam. Besoek ook die Perronfm avontuur kalender vir meer. Ons Speel Wat Ons Wil.

When

19/09/2026    
08:00 - 16:00
Saterdag 19 September is dit Darlings on the Stoep in Darling.
By plaaslike besighede – kunstenaars, entrepreneurs, kuns, kos en wyn. Gratis hop-on hop-off-bus. Volg die wit-en-swart vlae.
Nege tot vier. Alles gratis.
Waar die hele dorp die mark is. Kom kuier saam.
Besoek ook die Perronfm avontuur kalender vir meer.
Ons Speel Wat Ons Wil.