HIERMEE JOU UITNODIGING NA`N SPLINTERNUWE VERTONING DEUR PHILIP MOOLMAN GETITELD: “ONTHOU JY NOG…”
LEKKER LIEDJIES EN STAALTJIES UIT DIE “GOEIE OU DAE” VOOR T.V. EN SELFONE.
KOM ONS ONTHOU SAAM: GÉ KORSTEN, GERRIT VIVIERS, SONJA, SIAS, LAURIKA, LUKAS, COENIE, CARIKA, ANNELI, ANTON, SCHUSTER, KRAMER, TOLLA EN MEER…
BYWONINGSKWALIFIKASIE: HET JY AL `N “BOLLIE” GELEES? WEET JY WIE IS FANIE EN MELANIE? KEN JY KOLLEKTEER-OPROEPE, FOTOVERHAAL-BOEKIES EN MELKKOEPONS? WEET JY WIE IS GLENDA KEMP?
INDIEN JY OP BG. VRAE “JA” KAN ANTWOORD, BEHOORT JY AL DIE LIEDJIES TE KEN EN DIE VERTONING TE GENIET.
SIEN JOU BY DIE BÔRDIENGHUIS IN WELLINGTON, OP 20 APRIL. BESPREEK BY JEANNINE: 0611565386