Maak hierdie winter iets besonders met Philip Moolman se "Bring & Sing"-huiskonserte. Nooi 'n paar vriende, geniet 'n gesellige aand by die huis en laat Philip die musiek verskaf. Om 'n datum te bespreek, skakel Philip by 084 964 1122. Besoek ook die Avontuurkalender by perronfm.co.za vir meer besonderhede.

When

31/07/2026    
08:00 - 18:00

Maak hierdie winter iets besonders met Philip Moolman se “Bring & Sing”-huiskonserte. Nooi ‘n paar vriende, geniet ‘n gesellige aand by die huis en laat Philip die musiek verskaf. Om ‘n datum te bespreek, skakel Philip by 084 964 1122. Besoek ook die Avontuurkalender by perronfm.co.za vir meer besonderhede.