Om Valentynsdag 2025 te vier gaan Perron Fm 95.1 'n paar luisteraars se harte beslis vinniger laat klop. Ons gaan elke Vrydag oggend 'n lojale luisteraar beloon met 'n fantastiese prys in die maand van Februarie.     Hoe werk dit? MAKLIK!     Elke Vrydag oggend omstreeks 09h00, sal daar 'n motor met 'n spesiale Perron FM FM 95.1 Logo op die deur rondry. Dit kan in enige dorp wees binne die opvangs gebied van Perron FM 95.1 senders. (Die Dorp mag dalk 5min voor kompetisie genoem word) Die eerste persoon wat die motor opmerk, stop en vir die drywer die bekende slagspreuk gee – Ons Speel Wat Ons Wil op PERRONFM 95.1 is die wenner!     BOOM! Moenie laat slaap nie!!!

When

04/02/2025 - 28/02/2025    
07:00 - 15:00

Where

Om Valentynsdag 2025 te vier gaan Perron Fm 95.1 ‘n paar luisteraars se harte beslis vinniger laat klop. Ons gaan elke Vrydag oggend ‘n lojale luisteraar beloon met ‘n fantastiese prys in die maand van Februarie.

 

Hoe werk dit? MAKLIK!

 

  1. Elke Vrydag oggend omstreeks 09h00, sal daar ‘n motor met ‘n spesiale Perron FM FM 95.1 Logo op die deur rondry. Dit kan in enige dorp wees binne die opvangs gebied van Perron FM 95.1 senders. (Die Dorp mag dalk 5min voor kompetisie genoem word)
  2. Die eerste persoon wat die motor opmerk, stop en vir die drywer die bekende slagspreuk gee – Ons Speel Wat Ons Wil op PERRONFM 95.1 is die wenner!

 

BOOM! Moenie laat slaap nie!!!