DIE LIEDJIEBOER KOM KUIER! Van Waterblommetjies tot Boy van die Suburbs — Anton Goosen se musiek en lirieke is deel van die klankbaan van ons lewens.  Hierdie Saterdag gesels Anna Somer met die legendariese Liedjieboer oor sy merkwaardige musiekreis, die stories agter sy liedjies en die mense en herinneringe wat sy musiek geïnspireer het.  TEE VIR TWEE met Anna Somer  Saterdag 21 November 2026  10h00  PerronFM 95.1 'n Gesprek vol musiek, nostalgie en stories wat die moeite werd is om te hoor! PerronFM 95.1 — Ons speel wat ons wil!

When

21/11/2026    
10:00 - 11:00
🎙️🎶 DIE LIEDJIEBOER KOM KUIER!
Van Waterblommetjies tot Boy van die Suburbs — Anton Goosen se musiek en lirieke is deel van die klankbaan van ons lewens. 🎸
Hierdie Saterdag gesels Anna Somer met die legendariese Liedjieboer oor sy merkwaardige musiekreis, die stories agter sy liedjies en die mense en herinneringe wat sy musiek geïnspireer het.
☕ TEE VIR TWEE met Anna Somer
📅 Saterdag 21 November 2026
🕙 10h00
‘n Gesprek vol musiek, nostalgie en stories wat die moeite werd is om te hoor!
PerronFM 95.1 — Ons speel wat ons wil! ❤️