NG Kerk St.Helenabaai hou basaar. Dit vind plaas op 25 April 2026, op die kerkgronde. Daar gaan alles wees wat mens by 'n basaar kan kry en meer. Van pannekoek, worsbroodjies, melkkos, potjiekos, jaffels, sosaties, kerrie en rys, koeke en gebak, vleis, n padstal, 'n wit olifant tafel wees met baie oulike items, springkasteel, teetuin, lewendige musiek en nog baie meer. Die tema is Happy Hippie. Bring jou familie en vriende saam!. 

When

25/04/2026    
08:00 - 17:00

Where

NG Kerk St.Helenabaai hou basaar. Dit vind plaas op 25 April 2026, op die kerkgronde. Daar gaan alles wees wat mens by ‘n basaar kan kry en meer. Van pannekoek, worsbroodjies, melkkos, potjiekos, jaffels, sosaties, kerrie en rys, koeke en gebak, vleis, n padstal, ‘n wit olifant tafel wees met baie oulike items, springkasteel, teetuin, lewendige musiek en nog baie meer. Die tema is Happy Hippie. Bring jou familie en vriende saam!.