Daar is iets van alles by die NG Kerk Kraaifontein Noord Kerk Basaar, Saterdag, 08 November 2025 om 09hoo – 12hoo. Kom geniet ‘n tradisionele Boere – Sjiek basaar, met ‘n vintage motor uitstalling, perdjies, jaffels, lekkergoed, lekker musiek en nog vele meer. Toegang is gratis.