
Kuier bo-op Porseleinberg die 23ste Augustus en geniet die asemrowende uitsig! R400 per voertuig vir roete, R100 per voertuig vir slegs watergat. (Kontant Verkope) Bring jou eie piekniek of braai mandjie & toebehore, en kuier lekker in die buitelug by die Watergat! Vir enige navrae en meer inligting kontak Boet Le Roux: 082 807 1224 of ngkerkkasteel@telkomsa.net