SLIM SEKONDE / CLEVER SECOND   Die Adventure Breakfast bedank ons trotse borge, Melkbos Glass & Aluminium en Swartland Mattress Warehouse.   Een lied. Een sekonde. Een luisteraar.  R1000 maandeliks!  Raai reg en jou naam gaan ook outomaties in die hoed vir die maandelikse trekking van ’n Memory Foam-kussing.   Weeksdae | 08:00–08:30  Luister na PerronFM 95.1 en wees die een wat reg raai!  Mens teen Masjien.  Ons speel wat ons wil.

When

31/08/2026 - 30/11/2026    
08:00 - 08:30

📻 SLIM SEKONDE / CLEVER SECOND 🎶

Die Adventure Breakfast bedank ons trotse borge, Melkbos Glass & Aluminium en Swartland Mattress Warehouse.

🎹 Een lied. Een sekonde. Een luisteraar.
💰 R1000 maandeliks!

Raai reg en jou naam gaan ook outomaties in die hoed vir die maandelikse trekking van ’n Memory Foam-kussing.

🗓️ Weeksdae | 08:00–08:30
📻 Luister na PerronFM 95.1 en wees die een wat reg raai!

Mens teen Masjien. 🤖
Ons speel wat ons wil.