
Die Lentedans by die Weskus se Veldrif Riviera Hotel beloof om ‘n onvergeetlike aand van plesier en vrolikheid te wees. Met die aanvang tyd van 19:00, kan gaste uitsien na ‘n aand gevul met musiek, dans en geselligheid. Dit is R300 per persoon. Daar gaan ook trekkings en ‘n veiling deur die loop van die aand wees met opwindende pryse! Alle fondse is ten bate van Quasar Trust. Vir meer inligting kontak: Pieter: 082 656 3929 of Jacques: 079 264 4473