Besoek ons mark met hartlikheid – in die maand van liefde. Kom bederf jou geliefde met ietsie plaasliks – ontbyt, smulkos, geskenkies en vele meer by Langs die bos Mark Saterdag, 15 Februarie om 08:30 – 13:00.