Langs die bos mark, Voortrekker Saal, Barocca Straat Malmesbury, nooi jou uit om op 10 Desember ons laaste markdag vir die jaar by te woon. Hierdie mark is jou eenstop bestemming vir die heerlikste smulkos, lekkernye en baie meer! Kom geniet 'n dag vol smaaklike kos, uniek handgemaakte geskenke en 'n ongelooflike atmosfeer saam met jou geliefdes. Dit is die perfekte geleentheid om die geselligheid van die feestyd in te lui. Ons hoop regtig om jou daar te sien!

When

10/12/2025    
08:30 - 13:00

Where

Langs die bos mark, Voortrekker Saal, Barocca Straat Malmesbury, nooi jou uit om op 10 Desember ons laaste markdag vir die jaar by te woon. Hierdie mark is jou eenstop bestemming vir die heerlikste smulkos, lekkernye en baie meer! Kom geniet ‘n dag vol smaaklike kos, uniek handgemaakte geskenke en ‘n ongelooflike atmosfeer saam met jou geliefdes. Dit is die perfekte geleentheid om die geselligheid van die feestyd in te lui. Ons hoop regtig om jou daar te sien!