GROOTSTE BUITELUG SKUURDANS IN WELLINGTON! – Laerskool Hugo Rust nooi jou uit!
Kom skuur en dans onder die sterre saam met ons by Hugo Rust se gewilde Buitelug Skuurdans!
Stof jou dansskoene af, maak los daai litte – die tyd is hier vir ‘n aand vol pret, musiek en goeie vibes!
Kaartjies:
R250 per persoon
R500 per paartjie
(Enkelkaartjies ook beskikbaar)
Vir meer inligting:
E-pos: [email protected]
Kontak: Jean-Mari – 083 547 3073
Besoek ons Adventure Calendar vir nog avonture!
Meer besonderhede: perronfm.co.za
#Skuurdans #HugoRust #WellingtonPret #DansOnderDieSterre