Laerskool Hugo Rust nooi jou uit om deel te wees van die grootste buitelugdans nog. Kom skuur en dans onder die sterre saam met ons by Hugo Rust se baie gewilde buitelug Skuurdans! Stof jou dansskoene af, maak los daai litte, want die tyd is hier. Die kaartjies beloop slegs R250 per persoon of dan R500 ‘n paartjie. Enkelkaartjies kan ook verkoop word. Vir meer inligting stuur 'n e-pos aan funksies@hugorust.co.za of kontak Jean-Mari by 083 547 3073 

When

13/03/2026    
18:00 - 21:00

Where

Laerskool Hugo Rust nooi jou uit om deel te wees van die grootste buitelugdans nog. Kom skuur en dans onder die sterre saam met ons by Hugo Rust se baie gewilde buitelug Skuurdans! Stof jou dansskoene af, maak los daai litte, want die tyd is hier. Die kaartjies beloop slegs R250 per persoon of dan R500 ‘n paartjie. Enkelkaartjies kan ook verkoop word. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan [email protected] of kontak Jean-Mari by 083 547 3073