Die Pam Golding Properties Damesaand - 14 Mei 2025 by Old Tannery, Wellington. Hierdie spesiale aand, aangebied deur die Laerskool Hugo Rust Ondersteunersklub, bring ’n groot groep dames bymekaar vir ’n elegante en gesellige geleentheid, terwyl ons terselfdertyd fondse insamel om die beste geleenthede en fasiliteite vir ons leerders te skep. Ons beoog om 'n dinamiese gehoor dames saam te bring vir 'n glansgeleentheid, met ’n vertoning van VROUDRIE, aangebied deur die talentvolle Mandri Sutherland. Kaartjieprys sluit ’n heerlike ete en verfrissende drankie in – geniet ’n volledige ervaring saam met die vertoning! Verkope sluit 8 Mei 2025. 

When

14/05/2025    
18:00 - 23:00

Where

Die Pam Golding Properties Damesaand – 14 Mei 2025 by Old Tannery, Wellington.

Hierdie spesiale aand, aangebied deur die Laerskool Hugo Rust Ondersteunersklub, bring ’n groot groep dames bymekaar vir ’n elegante en gesellige geleentheid, terwyl ons terselfdertyd fondse insamel om die beste geleenthede en fasiliteite vir ons leerders te skep.

Ons beoog om ‘n dinamiese gehoor dames saam te bring vir ‘n glansgeleentheid, met ’n vertoning van VROUDRIE, aangebied deur die talentvolle Mandri Sutherland.

Kaartjieprys sluit ’n heerlike ete en verfrissende drankie in – geniet ’n volledige ervaring saam met die vertoning!

Verkope sluit 8 Mei 2025.