Kom sluit aan by Wellington se buitelugkonsert die 27ste Februarie. Kaartjies beskikbaar by Hugenote Hoërskool en Laerskool Hugo Rust. Dit is R150 vir volwassenes en R80 vir kinders. Spring gou, koop nou. Vooraf bestellings van etes: Hamburgers, Boereworsrolle, Vetkoeke, Braaiborde, Piekniekboksies, Nagereg, klein pizzas en pannekoeke. Moenie uitmis nie!. Dit gaan een ongelooklike aand wees onder die sterre. 

When

27/02/2025    
19:00 - 21:00

Where

Kom sluit aan by Wellington se buitelugkonsert die 27ste Februarie. Kaartjies beskikbaar by Hugenote Hoërskool en Laerskool Hugo Rust. Dit is R150 vir volwassenes en R80 vir kinders. Spring gou, koop nou. Vooraf bestellings van etes: hamburgers, boereworsrolle, vetkoeke, braaiborde, piekniekboksies, nagereg, klein pizzas en pannekoeke. Moenie uitmis nie!. Dit gaan een ongelooklike aand wees onder die sterre!.