![Kontak Juffroushoogte Gasteplaas Vredenburg vir Valentynsdag besprekings en bederf jou geliefde met uitstekende kos en fantastiese geselskap. Staar diep in jou geliefde se oë met lieflike musiek om die toon te gee vir 'n spesiale aand uit met die mees gunsteling persoon in die wêreld. Gerrie West se optrede skep die regte atmosfeer vir 'n leflike aand by Juffroushoogte. Kontak 022 715 3020 vir besprekings.](https://perronfm.co.za/radio/wp-content/uploads/2025/02/Juffroushoogte-14-Feb.jpg)
Kontak Juffroushoogte Gasteplaas Vredenburg vir Valentynsdag besprekings en bederf jou geliefde met uitstekende kos en fantastiese geselskap. Staar diep in jou geliefde se oë met lieflike musiek om die toon te gee vir ‘n spesiale aand uit met die mees gunsteling persoon in die wêreld. Gerrie West se optrede skep die regte atmosfeer vir ‘n leflike aand by Juffroushoogte. Kontak 022 715 3020 vir besprekings.