Gholf met ‘n hart! Dis weer tyd vir Huis van Heerde se Gholfdag by Moorreesburg – en jy wil nie uitmis nie! Kom geniet ‘n lekker dag op die baan saam met ons, goeie kos, ‘n yskoue natgat, groot pryse en ‘n veiling met gees. 17 Oktober 2026, Moorreesburg Gholfklub. Bring jou vriende, bring jou A-game en kom wees deel van iets groter – elke hou help om vir 70 van ons kinders ‘n beter toekoms te hou. Plekke is beperk ! Skryf in voor 10 Oktober: [email protected] / 022 433 1042