Jy word uitgenooi! Huis van Heerde se 3de Spogaand vind plaas op die 29ste Mei by Die Stoor, Moorreesburg! Verwag ’n aand van styl, lekker samesyn, goeie kos — en dans! Alle fondse ondersteun 70 kinders deur die Mentorskap- en Beursfonds. Bespreek nou — skakel 022 433 1042 of e-pos bemarking@heerde.co.za voor 16 Mei. Bring jou vriende, bring jou dansskoene — en wees deel van iets besonders! Sien meer op die Perron FM Avontuurkalender.

When

16/05/2026    
18:00 - 21:00

Where

Jy word uitgenooi!
Huis van Heerde se 3de Spogaand vind plaas
op die 29ste Mei by Die Stoor, Moorreesburg!
Verwag ’n aand van styl, lekker samesyn, goeie kos — en dans!
Alle fondse ondersteun 70 kinders deur die
Mentorskap- en Beursfonds.
Bespreek nou — skakel 022 433 1042
of e-pos [email protected]
voor 16 Mei.
Bring jou vriende, bring jou dansskoene —
en wees deel van iets besonders!
Sien meer op die Perron FM Avontuurkalender.