Huis van Heerde nooi jou hartlik uit na ons 3de Spogaand die 29ste Mei by Die Stoor in Moorreesburg. 'n Aand van styl, samesyn en betekenis. ’n Spesiale geleentheid waar ons saam kuier, lag, eet en selfs ’n bietjie dans!  Alle fondse gaan ten bate van ons Mentorskap- en Beursfonds vir 70 kinders. Vir besprekings kontank 022 433 1042 / 063 810 5057 of stuur 'n e-pos na bemarking@heerde.co.za voor die 16de Mei. Bring jou vriende en jou dansskoene – kom maak saam met ons ’n verskil!

When

16/05/2026    
18:00 - 21:00

Where

Huis van Heerde nooi jou hartlik uit na ons 3de Spogaand die 29ste Mei by Die Stoor in Moorreesburg. ‘n Aand van styl, samesyn en betekenis. ’n Spesiale geleentheid waar ons saam kuier, lag, eet en selfs ’n bietjie dans! 💃🕺 Alle fondse gaan ten bate van ons Mentorskap- en Beursfonds vir 70 kinders. Vir besprekings kontank 022 433 1042 / 063 810 5057 of stuur ‘n e-pos na [email protected] voor die 16de Mei. Bring jou vriende en jou dansskoene – kom maak saam met ons ’n verskil!