
Hoërskool Swartland het weer vanjaar ‘n lootjie-projek waar wonderlike pryse gewen kan word!
Elke lootjie kos R100 en die gelukkige trekkings vind plaas op die 13de Augustus tydens die legende aand.
Loer na die advertensie brosjure op die kalender om te sien wat als op die spel is. Lootjies kan gekoop word by die leerders en onderwysers van die skool, sowel as aanlyn deur die skakel op ons webblad te volg of die QR – kode te skandeer.
Skakel vir die aankoop van lootjies:
https://tickets.tixsa.co.za/event/woes-tv-met-hsswartland