![Het jy nog nie planne vir die 14de Februarie nie?, Kom vier Valentynsdag saam met Hoërskool Swartland om 18:30 by die skoolsaal vir slegs R200 per persoon. Maak 'n tafel vol, bring iets te ete en om te drink en ondersteun die Rockies om hul drome uit te leef. Geen onder 18's. Vir besprekings of meer inligting, kontak mnr. Janco Schutte by 083 294 3928. Ons sien jou op die dansbaan!](https://perronfm.co.za/radio/wp-content/uploads/2025/01/Valentines-dance.jpg)
Het jy nog nie planne vir die 14de Februarie nie?, Kom vier Valentynsdag saam met Hoërskool Swartland om 18:30 by die skoolsaal vir slegs R200 per persoon. Maak ‘n tafel vol, bring iets te ete en om te drink en ondersteun die Rockies om hul drome uit te leef. Geen onder 18’s. Vir besprekings of meer inligting, kontak mnr. Janco Schutte by 083 294 3928. Ons sien jou op die dansbaan!