Die WP/Wynland Liga se toutrekbyeenkoms vind Saterdag, 7 Februarie, om 08:00 by Hoërskool Swartland plaas. Geniet heerlike kosstalletjies en bring jou vriende en familie saam vir ‘n prettige dag. Moenie dit misloop nie!