
Op 31 Oktober 2025 hou Hoërskool Swartland ‘n Slaglam Kuieraand. Dit is die perfekte geleentheid om saam met vriende en familie te kuier terwyl jy die hartlike kultuur en Rockie-gees geniet. Bespreek jou tafel vooruit. Kontak Tilde Lourens om 083 275 3195 of bemarker@swartlandhs.co.za. Dit beloof om ‘n aand vol lekker kos, goeie geselskap, en natuurlik baie lag te wees. Jy wil dit nie misloop nie, sien jou daar!.