Kom geniet die musiekblyspel "Die Stofpad Huis Toe" by Hoërskool Swartland! Vertonings is op 27 en 28 Mei, met 'n spesiale Gala-aand op 29 Mei. Die Gala-aand is eksklusief vir volwassenes teen R300 per persoon, wat 'n heerlike maaltyd en drankies insluit. Kaartjies is beskikbaar by die skool se finansieskantoor. Moenie hierdie unieke geleentheid misloop nie!

When

27/05/2026 - 29/05/2026    
18:00 - 22:00

Where

Kom geniet die musiekblyspel “Die Stofpad Huis Toe” by Hoërskool Swartland! Vertonings is op 27 en 28 Mei, met ‘n spesiale Gala-aand op 29 Mei. Die Gala-aand is eksklusief vir volwassenes teen R300 per persoon, wat ‘n heerlike maaltyd en drankies insluit. Kaartjies is beskikbaar by die skool se finansieskantoor. Moenie hierdie unieke geleentheid misloop nie!