Die Hoërskool Swartland kultuursentrum bied 'n heerlike JustJeans - opskop die 14de Maart om 19:00 - 22:30. Dit is R190 per paartjie. Die kaartjie sluit 'n pizza skuif in. Bring eie verversings soos verkies en pak gerus 'n kosmandjie na smaak! *SLEGS VOLWASSENES*!.. Dra jou jean en wees net lekker!. 

When

14/03/2025    
19:00 - 22:30

Where

Die Hoërskool Swartland kultuursentrum bied ‘n heerlike JustJeans – opskop die 14de Maart om 19:00 – 22:30. Dit is R190 per paartjie. Die kaartjie sluit ‘n pizza skuif in. Bring eie verversings soos verkies en pak gerus ‘n kosmandjie na smaak! *SLEGS VOLWASSENES*!.. Dra jou jean en wees net lekker!.